Pictures taken on Birding Trips
Next > |
---|
Ek en 'n paar vriende het in Junie 2008 naby Inhambane, Mosambiek, gaan skubaduik, maar gure weer het ons uit die water gehou. Net daar en dan het ek my vriende oorreed om saam met my die binneland in te vaar op soek na een van Suider-Afrika se seldsaamste voëls: die olyfkopwewer (Ploceus olivaceiceps). Lees die res van die berig hier... |